| Modulekode | OTX 311 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Voortgesette studie van arbeidsterapie vir pasiënte/kliënte met fisiese en neurologiese toestande. Fasilitering van aktiwiteitsoptrede deur die toepassing van ondersteuningstegnologie en aanpassings. Dit sluit terapeutiese apparaat, kontrole-koppelvlakke, prostese en die seleksie, ontwerp and vervaardiging van spalke in. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, OCX 200, OTX 212, OTX 211, RPD 200, OTX 221, OTX 222 |
| Kontaktyd | 2 seminare per week, 2 praktiese sessies per week, 5 besprekingsklasse per week, 20 ander kontak per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App